SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Hoop, ‘n Troosboek snoer vier vroue saam wat mekaar voorheen nie geken het nie, maar wat in ‘n kring van kuberkorrespondente mekaar se reisgenote word. Hulle deel die seerste verlies wat bestaan – hulle het hul geliefdes aan die wreedste oorsaak van dood verloor; selfterminasie, die gevolg van die mens se nog mees onbeskryflike biologiese siekte, depressie, en sy variasies.
In hierdie boek probeer die vier vroue elkeen op haar manier sin maak van wat met hul geliefdes en hul gesinne gebeur het. Saam skryf elkeen letterlik nog ‘n hoofstuk in hul eie lewensverhaal en besin hulle oor die hoekoms en die waaroms van ‘n lewensreis waarop niks hulle konvoorberei nie.
Dis ‘n troosboek vir treurendes en vir diegene wat treurendes bystaan in hul verlies.
Vendor Information
- Store Name: StoryTime
- Vendor: StoryTime
- No ratings found yet!
-
My Name Is Legion – A. N. Wilson
Vendor: StoryTime
R50,00 -
Exposing Darwinism’s Weakest Link – Kenneth Poppe
Vendor: StoryTime
R60,00 -
Why People Don’t Heal And How They Can – Caroline Myss
Vendor: StoryTime
R50,00 -
Trust Your Vibes At Work – Sonia Choquette
Vendor: StoryTime
R50,00 -
‘n Handvol Hoop – Lizette Murray
Vendor: StoryTime
R50,00 -
Losing A Child – Linda Hurcombe
Vendor: StoryTime
R60,00