Hoeveel Tande Het ‘n Engel? – Jan Vermeulen

R119,00

Hierdie kopie van die jeugboek Hoeveel Tande Het ‘n Engel? deur Jan Vermeulen is splinternuut!

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB264 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Alex se beenkanker is te laat ontdek en nou is daar ‘n sterk kans dat hulle sy been sal moet afsit.  Hy gaan nooit weer rugby of krieket kan speel nie.  Vir ‘n lang tyd nie skool toe kan gaan nie.  Dalk selfs nie eers sy vyftiende verjaarsdag sien nie …

Sy beste vriend, Simphiwe, het nie veel raad nie.  Maar toe ontmoet Alex vir Agapé-Ann:  ‘n pastoor se dogter met dieselfde tipe kanker wat ses maande vroeër haar been verloor het.  Hy begin saam met haar kerk toe gaan. En stadig maar seker leer hy meer oor geloof en die Here.  En dat sy kanker nie ‘n straf is nie.  En oor engele

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.