SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Charmaine herken hom dadelik, die geskiedenisonderwyser op wie sy destyds hopeloos en vernederend verlief geraak het. En Rolf Delport se uitwerking op vroue is nog net so verwoestend. Deesdae professor aan Cambridge en sy professor op Stellenbosch, onthou hy haar nie. Sy is lank nie meer die mollige matriekmeisie nie. Met ‘n gemeenskaplike belangstelling in Egiptologie neem hulle deel aan die uitgrawing in die Vallei van Koninginne, op soek na Isetnefret se graf. En weer moet Charmaine die flardes van haar emosies bymekaarmaak. Sy het dalk die graf opgespoor, maar haar hart het weer in die slag gebly. Rolf Delport vertrap gewetenloos. Sy moet vlug en haar laaste bietjie waardigheid red.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
‘n Nuwe Begin – Hannes Burger
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
100 Ghosts A Gallery Of Harmless Haunts – Doogie Horner
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Safari Van Die Liefde – Jacqueline Brink
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
As ‘n Kind Se Lag Verdwyn – Henk En Ansie Gous
Seller: Mel's book shack
R90,00 -
Betowerende Liefde – Magdaleen Viviers
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Season of Passion – Danielle Steel
Seller: Mel's book shack
R10,00