Goed Om Te Weet – Hans Buttner, George Claassen

R50,00

Preloved, no torn pages, no loose pages, few small dog ears.

Very good condition.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Pakkend, leesbaar en propvol feite: Goed om te weet bevat alles wat ‘n ingeligte Suid-Afrikaner hoort te weet. Die bykans 3 500 artikels, spesiaal geskryf vir Suid-Afrikaanse lesers, is ‘n heerlike skatkis vol fassinerende feite wat in ‘n oogwink nageslaan kan word.

Omvattend, onderhoudend en – anders as met die soms lukrake inligting op die internet – volledig betroubaar.

• Met 13 afdelings – van politiek en geskiedenis, letterkunde, die kunste en filosofie tot die ekonomie, tegnologie, godsdiens en natuurwetenskappe
• Sowat 3 500 kort, insiggewende artikels, alfabeties per afdeling gerangskik
• Meer as 200 illustrasies
• Ruim kruisverwysings en ‘n omvattende register vir maklike naslaan
• Onontbeerlik vir leerders, studente – veral in joernalistiek en toerisme – en vir elkeen wat lekker wil saamgesels

HANS BUTTNER is ‘n bekende uitgewer en redakteur van niefiksie, met die Kennis-ensiklopedie onder die baie titels waarvoor hy verantwoordelik was. GEORGE CLAASSEN, die voormalige hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, is wetenskapsjoernalis en samesteller van Die groot aanhalingsboek.

Vendor Information

  • Store Name: Mel's book shack
  • Vendor: Mel's book shack
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.