SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Ek Droom Van ‘n Droom – Elsje Neethling Blair
R31,25
Overall Condition: Very Good
Pages: 259
Inscriptions: Has a small not e in pen on flysheet
Binding: Good – No Loose Covers/Pages
Box Code: BB35
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
‘n Gewone tiener droom van kêrels, mode en ‘n suksesvolle loopbaan. As jy Elsje is, suster van Olimpiese gouemedalje-wenner Ryk Neethling en swemkampioen en ontwerper Jean-Marié Neethling, droom jy van swem vir die S.A.’s en Olimpiese medaljes. Jy droom nié van ‘n kanker-groeisel wat sy tentakels so diep in jou brein ingeslaan het dat die neuroloog kopskuddend sê daar is nie hoop nie …
Elsje Neethling Blair is op 13 gediagnoseer met ‘n doodmaak-kanker. In EK DROOM VAN ‘N DROOM vertel Elsje saam met Maretha Maartens van haar 20 jaar lange saamleef hiermee en haar weiering om toe te laat dat kanker haar ontneem van haar jongmeisiedrome. Dit vertel van opdraandes, maar ook hoop, van terugslae … en nuwe drome.
Bydraes deur pa Ryk, ma San-Marie, boetie Ryk, sussie Jean-Marié en Elsje se man, Bruce, vertel hoe haar stryd ook húlle stryd geword het. Daar is ook agt bladsye met volkleurfoto’s uit Elsje se persoonlike album.
EK DROOM VAN ‘N DROOM is ‘n eg-menslike verhaal, want Elsje ken die seer en die onsekerheid, maar ook die geloof en die blyke van God se genade wat ‘n lewe saam met kanker kenmerk. Sy glo onwrikbaar: Vir God is niks onmoontlik nie.
Vendor Information
- Store Name: Chapter_One
- Vendor: Chapter_One
-
Eet Heerlik – Lynn Bedford Hall
Seller: Chapter_One
R62,50 -
The Law Of Second Chances – James Sheehan
Seller: Chapter_One
R25,00 -
What to Expect the first year – Arlen Eisenberg
Seller: Chapter_One
R31,25 -
En Die Beste Was Die Krisis – Maretha Maartens
Seller: Chapter_One
R25,00 -
Cold Heart – Lynda La Plante
Seller: Chapter_One
R18,75 -
Spencerville – Nelson Demille
Seller: Chapter_One
R25,00