SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Slimkoppe Lees! Vlak 1 is vir kinders wat pas begin lees. Die illustrasies vertel die storie en die teks is baie eenvoudig. Kinders sal die illustrasies hoofsaaklik as leidrade gebruik om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig maar vermaaklik, en woorde word dikwels herhaal sodat jou kind oefen om hulle te lees.