Stom Gode – Dibi Breytenbach

R150,00

A very good-looking book. Little signs of use. No creases, no dog ears. Small pen mark on spine. Rest of book is lovely.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

4.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

So byna het ‘n pistoolskoot kolonel Aella O’Malley die ewigheid in gestuur. Maar sy is terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het en sy is so onwrikbaar soos altyd in haar missie om geregtigheid te laat geskied. Agter haar lê die aaklige kennis van onskuldige bloed wat vergiet is, so ook haar persoonlike verlies wat steeds rou is.

Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of ‘n konvooi knip haar rus kort. Van die kadawers wat in die veld gevind is, is daar byna nog net geraamtes oor. En dit is gou deur nog lyke opgevolg.

Maar die beeld van ‘n ander figuur het haar uit Avignon gevolg, dié van ‘n straatkind wat Zoeloe praat en Afrikaans verstaan. Hoe het hy daar gekom, weet sy ma dit en hoe kry Aella die kind terug by die huis? Meer, wie was vir sy lot verantwoordelik? In Afrika se nat veld doem die antwoorde gaandeweg op en dit is afskuwelik. Die gode is stom. En lui.

Vendor Information