SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Dwars: Mymeringe van ‘n Gebleikte Afrikaan – Max du Preez
R160,00
This book is practically as good as new. The upper corner of the back cover has damage so small, you won’t really notice it.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Max du Preez het ’n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as ’n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel aangekla en het vele in sy lewe gesien.
PW Botha het Max met sy beroemde vinger op die bors getik en gesê: “Hierdie man maak al sy lewe lank moeilikheid vir almal.”
Die oud-redakteur van die Financial Mail (Stephen Mulholland) het hom die “worst unguided missile” wat hy ooit teëgekom het, genoem.
FW de Klerk het hom “een van die vyande” genoem.
Nelson Mandela het by ‘n byeenkoms van buitelandse korrespondente gesê: “Hier is vanaand ‘n man teenwoordig wat ‘n uitstekende voorbeeld vir julle almal is: Max du Preez.”
Sy oud-baas Joe Thloloe het gesê: “Baie sê hy is moeilik om mee saam te werk en het geen respek vir gesag nie. Vir hom is daar geen heilige koeie nie. Maar selfs die grootste vyande sal toegee dat hy ‘n uitstekende joernalis is.”
Die skrywer en joernalis John Carlin het geskryf: “Max behoort aan Suid-Afrika se heroïese era; hy is ‘n karakter wat verdien het om op die Mandela-verhoog te loop. Die smakeloosheid van die heersende gees van hierdie era is benede ‘n man met sulke uitmuntende kwaliteite.”
Lesers van die Praag-webwerf (Pro-Afrikaanse Aksiegroep) het hom ingestem as die vierde grootste verraaier van die Afrikanerdom.
Die ANC se woordvoerder het hom ‘n “dissipel van apartheid” en ‘n “vyand van die demokrasie” genoem.
As mense sulke goed oor hom sê, kan jy jou indink watter storie hy het om te vertel…
Vendor Information
- Store Name: Bennie's Book Hub
- Vendor: Bennie's Book Hub
-
Cambridge Advanced Learner’s Dictionary
Seller: Bennie's Book Hub
R150,00 -
Devotional – Smith Wigglesworth
Seller: Bennie's Book Hub
R300,00 -
Criminal Law – CR Snyman
Seller: Bennie's Book Hub
R426,00 -
International Law – Oxford
Seller: Bennie's Book Hub
R250,00 -
Accounting in Std 8 – Van Rensburg et al
Seller: Bennie's Book Hub
R30,00 -
Experiencing the Resurrection – Henry and Melvin Blackberry
Seller: Bennie's Book Hub
R85,00