SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Ek is van mening dat mense op alle vlakke en grade van spiritualiteit deur hierdie boek geraak en selfs ten diepste verander gaan word. Die skrywer slaag meesterlik daarin om jou die “klein-prentjie” mentaliteit van die lewe te laat vervang met die groter prent van ‘n genadige God en die ware sin van die lewe. -Dr. Isak Burger, President van die AGS ‘n Verhaal wat die stukkende mens van vandag opnuut voorstel aan ‘n ongelooflike God. -Dr. Lourens Schoeman, NG Sending Leraar Mackenzie Allan Philips se jongste dogter, Missy, word ontvoer gedurende ‘n familie vakansie en getuienis dat sy dalk vermoor is word gevind in ‘n verlate shack diep in die Oregon wildernis. Vier jaar later in die midde van sy Groot Weemoed, ontvang Mack ‘n verdagte nota, moontlik van God, wat hom terug nooi na die shack toe vir ‘n naweek. Teen sy beterwete arriveer hy een wintermiddag by die shack en bevind homself in die middel van sy donkerste nagmerrie, Wat hy by die shack ontdek sal. Mack se wereld vir altyd verander. In ‘n wereld waar godsdiens al hoe meer irrelevant word, worstel Die Shack met die tydlose vraag, “Waar is God in ‘n wereld so gevul met onuitspreeklike pyn?” Die antwoorde wat Mack kry het die potensiaal om jou net so diep te raak en te verander soos vir hom. Jy sal wil hé elkeen wat jy ken moet hierdie boek lees.
Vendor Information
- Store Name: Bee's Books
- Vendor: Bee's Books
-
D-Stress – Meiron Lees
Seller: Bee's Books
R40,00 -
The Adventures Of Huckleberry Finn – Mark Twain
Seller: Bee's Books
R30,00 -
Days that changed the world – Hywell Williams
Seller: Bee's Books
R129,00 -
King of Ashes – Raymond E Feist
Seller: Bee's Books
R60,00 -
Pot-Pourri – Margaret Roberts
Seller: Bee's Books
R30,00