Die Oorlog Kom Huis Toe – Albert Grundling, Bill Nasson

R250,00

Hierdie pragtige kopie is soos nuut.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

Die Oorlog Kom Huis Toe deur Albert Grundlingh en Bill Nasson kyk na die rol wat vroue in die Anglo-Boereoorlog gespeel het.

In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van ‘n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders én burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het.

Die haglike omstandighede en oorbevolking in die meeste kampe het tot duisende sterftes en onmeetbare lyding gelei. Die trauma van hierdie oorlog het verterende emosies onder Afrikaners losgemaak en sou in die toekoms ‘n lang skaduwee werp. Die oorlog kom huis toe ondersoek die oorsake en verloop van hierdie tragiese gebeure.

Vendor Information

  • Store Name: The Trading chain - Brackenfell
  • Vendor: The Trading chain - Brackenfell
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.