SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Die Ongedanste Dans: Gevangenisgedigte 1975-1983 – Breyten Breytenbach
R210,00
Published by: Human & Rousseau
Date of Publication: 2005
459 pages
210 x 138mm
Cover: Etienne van Duyker
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
“Breyten Breytenbach se lewe en sy loopbaan as digter en skilder is ontwrig deur sy politieke gevangenskap vanaf einde 1975 tot einde 1983. In daardie tyd het net een bundel verskyn wat in aanhouding geskryf is, Voetskrif (1976). Eers na sy vrylating is al die bundels wat in die tronk geskryf is, gepubliseer. Hierdie versameling sluit al daardie bundels in – met een lang ongepubliseerde gedig, ‘Die glimlag’.
Die tronkbundels is al baie jare lank nie meer beskikbaar nie. Moderne poësielesers dra gevolglik weinig kennis van hierdie latere poësie van Breytenbach. Danksy hierdie versameling sal ‘n stem wat byna stil geraak het, weer gehoor kan word.”
“Die versameling is uniek in dié sin dat dit as gevolg van die om-standighede waarin dit geskryf is ‘n soort eenheid vorm, maar tog ‘n groot verskeidenheid poëtiese tegnieke bevat. Daarbenewens is die merkwaardigste dat die verwysingsveld wyer is en die woord-gebruik ryker as wat mens sou verwag van iemand wat afgesonder was van kennis uit biblioteke en van die kontak met variasies van die lewende taal. Die Ongedanste Dans is ‘n onteenseglike bewys van meesterskap.”
– Ampie Coetzee
“Die digter se eerste versamelbundel het in 2001 onder die titel Ysterkoei-blues verskyn. Dit het die gedigte ingesluit wat tussen 1964 en 1975 geskryf is.”
About the Author
“Breyten Breytenbach (born September 16, 1939, Bonnievale, South Africa—died November 24, 2024, Paris, France) was a South African writer who was a leading Afrikaner poet and critic of apartheid. He spent seven years in prison (1975–82) on terrorism charges, and during a self-imposed exile he became a naturalized French citizen.”
Vendor Information
- Store Name: Spaced Ellipses
- Vendor: Spaced Ellipses
-
Apeirogon – Colum McCann
Seller: Spaced Ellipses
R150,00 -
Tiger – Various
Seller: Spaced Ellipses
R101,00 -
A naked bone – Mangaliso Buzani
Seller: Spaced Ellipses
R120,00 -
Twelfth Night – William Shakespeare
Seller: Spaced Ellipses
R25,00 -
The Complete Book of Bulbs, Corms, Tubers and Rhizomes – Brian Mathew & Philip Swindells
Seller: Spaced Ellipses
R120,00 -
Inungi – John Stanford
Seller: Spaced Ellipses
R180,00