You can only add books from one vendor at a time. You will need to place an order from the one vendor first before placing an order with another vendor.
Die krag van gebed wanneer jy vrees is ‘n bundel van 60 gebede deur Stormie Omartian wat jou hart en gedagtes op God sal rig wanneer vrees jou oorweldig. Daar is baie redes om bang te wes, maar God kan dit almal oorwin.
Elkeen van die 60 gebede word afgerond met ‘n Skrifgedeelte wat jou sal help om jou hart en gedagtes op die waarheid van God se Woord te rig wanneer vrees jou oorweldig. Of jy gekonfronteer word met die vrees vir verlies, verwerping of die toekoms, Die krag van gebed wanneer jy vrees – dié gebedeboek sal jou die nodige inspirasie gee om kragtig tot God te bid.
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.