Die Groot Aanhalingsboek – Wyse woorde vir die Christelike lewe

R99,00

Hierdie boek is nog “soos nuut”.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB136 Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 9780796302342
Book Cover: Hardcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Die groot aanhalingsboek is ’n onontbeerlike gids vir die regte woord op die regte tyd en bevat meer as 4 000 aanhalings van meer as 1000 denkers, uitgespreek of geskryf oor 2000 jaar – alles gerieflik saamgebundel ondermeer 400 onderwerpe, vir maklike naslaan.

Die groot aanhalingsboek is nuttig vir alle Christen-kommunikeerders:

  • Skrywers
  • Toespraakmakers
  • Groetekaartjieskrywers
  • E-posstuurders
  • Motiveringsprekers
  • Predikers en pastore
  • Onderwysers, dosente en ander opvoeders
  • Leiers en politici
  • Ouers

Mag die waarhede en wyshede in hierdie boek Afrikaanssprekende Christene inspireer, leer, amuseer, bemoedig, troos en… bybly.

Vendor Information