You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Nita Griessel is ’n Afrikaanse skrywer van ontspanningslektuur en liefdesverhale. Gedurende haar loopbaan verskyn daar meer as 70 verhale uit haar pen. In 1989 ontvang sy die Manie van der Walt-eerbewys en trofee van die uitgewers J.P. van der Walt vir haar bydraes van besondere gehalte oor twintig jaar.