SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die man met wie Dia de Wet drie jaar lank ‘n verhouding gehad het en haar beste vriendin het op mekaar verlief geraak. Geskok en ontnugter gryp sy die geleentheid aan om in KwaZulu Natal te gaan werk. Haar werkgewer is dokter Gerhard Muller wat besig is om te herstel na ‘n motorongeluk en Dia woon in hulle kasteelagtige huis hoog bo die see.
Sy en Gerhard kom baie goed oor die weg. Hulle maak nooit rusie nie en sy slaag telkens daarin om enige onstuimigheid in hom te kalmeer. Wanneer hy moedeloos is, beur sy hom op. Hulle voel veilig by mekaar. Selfs sy puntenerige ma het van Dia begin hou.
Hoekom is Dia dan telkens vol onstuimigheid wanneer sy met Gerhard se halfbroer, Karlos, te doen kry? Sy smeulende swart oe breek al haar weerstand af en treiter haar selfs in haar drome …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Melodie van Liefde – Schalkie van Wyk
R15,00 -
Liefdespalm vir Simone – Mari Grobler
R10,00 -
Speurder Annika Stel Ondersoek in – Elmarie Botes
R30,00 -
Skulduggery Pleasant: Playing With Fire – Derek Landy
R30,00 -
Stormgety – Joan Theron
R15,00 -
Affirmative Action In Corporate South Africa – Phinda Mzwakhe Madi
R50,00