In Daar’s ‘n Towerponie In My Bed deur Martelize Faber, moet Lia se mamma hospitaal toe gaan. Lia kry ‘n fantastiese geskenk sodat sy nie te alleen voel nie! Reënboog, die towerponie, is gereed om haar op allerhande avonture te vat – meer as wat sy ooit sou kon droom?