Overall Condition: Good
Dustcover: Has small tears around the edges
Inscriptions: Notes in Pen on inner front cover.
Binding: Good – No Loose Covers/Pages
“Instink laat my duik… ‘n breukdeel van ‘n sekonde voor die tweede skoot klap. Toe ek kop eerste by Myra verbygaan, dop ek haar met stoel en al om. “Lê plat!” beveel ek.
Die derde skoot knal. Ek hoor, met ‘n ysige gevoel, die nat klapskoot en ek weet een of ander ongelukkige ou het daardie koeël gestuit.”