SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Dit was ‘n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by ‘n verkeerslig van agter in haar motor vasgery. Maar Wynand Meiring was ‘n besondere man en kort daarna was Marinda met hom getroud. Op pad huistoe na die Bosbok-Motel, waarvan hy mede-eienaar is, gryp die noodlot in en al haar pragtige drome spat aan skerwe.
Ontredderd en mens-alleen is sy verplig om hulp te vra van Hugo, Wynand se broer, die ander eienaar van die pragtige motel. Hugo, ‘n verbitterde en ontnugterde man, glo sy is ‘n fortuinsoekster en maak die lewe vir haar ondraaglik En boonop begin sy Wynand beter leer ken deur sy vriende … en vriendinne…
En tog : alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd. Ook ‘n tyd om lief te hê…
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-

Goliath Must Fall – Louie Giglio
Vendor: Mel's book shack
R100,00 -

Bright Morning – Nicola Thorne
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

Want Hy Praat Tjoklits – Elsa Winckler
Vendor: Mel's book shack
R10,00 -

Juwele In ‘n Japtrap – Fransie Snyman
Vendor: Mel's book shack
R100,00








