SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks! Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer! Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry – maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie! Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas ’n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog ’n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Die duisend en eerste nag – Francois Bloemhof
Vendor: MimiReads
R99,00 -

Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 7 – Leer Onder Die See
Vendor: MimiReads
R59,00 -

‘n Ballade vir Nkunzi – Ben Viljoen
Vendor: MimiReads
R149,00 -

Om ‘n Leeu Se Bek Toe Te Bid – Jan Vermeulen
Vendor: MimiReads
R189,00











