SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Brandbestryder in opleiding bevat brokkies inligting oor brandveiligheid en sal jou alles leer van die belangrike werk wat brandbestryders doen. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense.
Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om diere te versorg, hoe om ‘n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ‘n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ‘n ruimtetuig herstel, ‘n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ‘n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis: Partytjiepret – Anzil Kulsen
Seller: MimiReads
R59,00 -
Wian En Die Viking Swaard – Nerine Ahlers
Seller: MimiReads
R149,00 -
Tippie Write and Wipe – Word Games
Seller: MimiReads
R75,00 -
Wêreld van Wolwe 2: Tweede Asem – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R149,00 -
Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 5 – Leer Met Reptiele
Seller: MimiReads
R59,00 -
Oorbrug Met ‘n Glimlag – Doreen Maree & Margot Ford
Seller: MimiReads
R120,00