SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Ludo Labuschagne breek weg saam met ‘n klompie mense – en selde was die syfer 13 al so ongelukkig. Die dood lê besoek af nog voor die groep hulle bestemming, ‘n private eiland, bereik.
Hoe later hoe kwater. Wie wil vir wie dood hê? Om watter rede? Wie gaan in die slag bly: Una, die weduwee en weldoener van die groep, dominee Attie, sy lankmoedige vrou en hulle tieners, die selfingenome akteur Toon, die jong sielkundestudent Suné, die weermagvriend Cor, die Pedrito’s wat daar is om die huishouding seepglad te laat loop, of Ludo, sy ma en oom Dippie?
Nêrens kom jy verder weg van alles as op ‘n eiland nie. En nêrens is jy so blootgestel wanneer daar moord in die lug is nie …
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Kiets In Parys – Dianne Hofmeyr
Seller: MimiReads
R129,00 -
Keegan & Samier: Die strokiesprentkompetisie – André Trantraal
Seller: MimiReads
R39,00 -
Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek – Huishoudkundiges van die Vleisraad
Seller: MimiReads
R125,00 -
Manjifieke Mier – Claire Freedman
Seller: MimiReads
R129,00 -
Die beste raaiselboek 2 – Heidri Mittendorf
Seller: MimiReads
R99,00 -
Tippie doen wiskunde – Vlak R Boek 6 – Leer met my hande
Seller: MimiReads
R49,00