SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Donell is ‘n selfstandige beroepsvrou wat haar nie laat hiet en gebied deur Leo, die sjarmante, aantreklike man met wie sy al geruime tyd ‘n gemaklike verhouding het nie.
Die tydskrif waarvoor sy werkstuur haar na ‘n onbekende nuwe vakansieoord om verslag te doen. Al wat sy weet, is dat die plek se naam Plek van die Leeus is. ‘n Klompie genooide gaste word met ‘n private straler daarheen geneem.
Toe Donell op die lughawe aankom, vind sy haar medepassasiers reeds daar. Hulle is ‘n interessante klomp, maar haar aandag word onmiddelik vasgevang deur ‘n bruingebrande blonde reus met intense blou oe. Die wete tref haar soos koue water: Dis haar droomman!
Maar helaas, hy is nie baie vriendelik met haar nie en beskuldig haar vals. Boonop ontaard die week wat veronderstel was om ‘n droomwegbreek te wees, in ‘n nagmerrie …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Om Kobus te ken – Madelie Human
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
First steps in Research – Kobus Maree
Seller: Mel's book shack
R250,00 -
The Aquitaine Progression – Robert Ludlum
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Met liefde van Buurman – Charlotte de Beer
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Honour Among Thieves – Jeffrey Archer
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Belladonna – Karen Moline
Seller: Mel's book shack
R15,00