Beste Suid-Afrikaanse Braairesepte – Christa Kirstein

R40,00

In baie goeie kondisie.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Met meer as 100 000 eksemplare wat van Christa Kirstein se Beste Suid-Afrikaanse Braairesepte verkoop is, is dit voldoende bewys dat hierdie boek ‘n betroubare, praktiese gids tot feitlik alle aspekte van vleisbraai is. Van vuurmaakgoed tot hoe om te bepaal of die kos gaar is, word aangeroer. Die resepte, met talle wenke en voorstelle, bied nie net heerlike nuwe maniere om hoender, vis en talle vleissnitte te braai nie, maar ook wenke vir bykosse wat die hoofmaal komplementeer en sprankel aan die geleentheid verleen.

Vendor Information

  • Store Name: LekkerLees
  • Vendor: LekkerLees
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.