SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Met meer as 100 000 eksemplare wat van Christa Kirstein se Beste Suid-Afrikaanse Braairesepte verkoop is, is dit voldoende bewys dat hierdie boek ‘n betroubare, praktiese gids tot feitlik alle aspekte van vleisbraai is. Van vuurmaakgoed tot hoe om te bepaal of die kos gaar is, word aangeroer. Die resepte, met talle wenke en voorstelle, bied nie net heerlike nuwe maniere om hoender, vis en talle vleissnitte te braai nie, maar ook wenke vir bykosse wat die hoofmaal komplementeer en sprankel aan die geleentheid verleen.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
Bruises – Archimede Fusillo
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Gee haar ‘n roos – Villa Mans
Seller: LekkerLees
R30,00 -
Brekfis met die shrink – Eugene Kemp
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Avontuurverhale Vir Seuns – Tig Thomas
Seller: LekkerLees
R120,00