SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Beheer Aandagafleibaarheid deur Helena Bester is ‘n Suid-Afrikaanse Gids Vir Ouers, Onderwysers En Terapeute.
Van soveel as 10% van skoolgaande kinders en 4% van studente aan tersiere inrigtings word gese dat hulle konsentrasieprobleme het, met of sonder gepaardgaande hiperaktiwiteit. Hierdie toeganklike, omvattende en leesbare gids bevat die jongste inligting oor die hantering van ATHV (aandagtekorthiperaktiwiteitversteuring).
In ‘n meelewende geselstrant, toegelig met onderhoudende gevallestudies, vertel die skrywer hoe sy baie van die jongste behandelingsmetodes, wat fisieke terapiee, ontspanningstegnieke, dieetaanpassings en nuwe medikasie insluit, in haar praktyk beproef het. Sy verskaf die nuutste genetiese en neurochemiese navorsingsgewens, en ook die jongste bevindinge oor byvoorbeeld die langtermyn gevolge van die gebruik van ‘ouer’ medikasie soos Ritalin. Verwikkelinge in die onderwysdepartemente om voorsiening te maak vir die hantering van ATHV-kinder in die klaskamer word eweneens bespreek.
Die title sal sy lesers bemagtig om sinvolle keuses te kan doen uit die verwarrende behandelingsopsies, en verskaf waardevolle raad oor praktiese dinge wat tuis en in die klaskamer gedoen kan word om die probleem van aandagafleibaarheid, met of sonder hiperaktiwiteit, aan te spreek.
Vendor Information
- Store Name: BookDaddy
- Vendor: BookDaddy
- No ratings found yet!
-
Battle Hymn Of The Tiger Mother – Amy Chua
Vendor: BookDaddy
R40,00 -
A Map Of The World — Jane Hamilton
Vendor: BookDaddy
R30,00 -
Consilience: The Unity Of Knowledge – Edward O. Wilson
Vendor: BookDaddy
R65,00 -
Red Moon Rising – Matthew Brzezinski
Vendor: BookDaddy
R58,00 -
Interview with an Angel – Stevan J Thayer, Linda Sue Nathanson
Vendor: BookDaddy
R68,00