SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Agter Die Doellyn is ‘n kosbare versamelaarsitem vir enige rugby-liefhebber.
Rugby in Suid-Afrika is méér as net ’n spel. Dit is ’n weerspieëling van die wese en hartklop van die mense van hierdie land. Dit is sinoniem met sonskyn, biltong en braaivleis.
Sedert rugby die eerste keer in 1861 op Suid-Afrikaanse bodem gespeel is, het die land en rugby ’n wedersydse invloed op mekaar se ryk erfenis gehad. Agter Die Doellyn vier die vreugde en gevoel van eenheid en trots wat onder mense van hierdie land ontstaan het ná die Wêreldbeker-oorwinning in 1995.
Agter Die Doellyn:
- bied ’n oorsig oor die hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis
- bring hulde aan die pioniers van rugby
- bied getuienisse en lewensverhale van spelers soos Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mta¬warira, Jannie en Bismarck du Plessis, Juan Smith en ander prominente spelers asook afrigters soos Peter de Villiers, Frans Ludeke en Pieter Rossouw.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
- 5.00 rating from 1 review
-
Manna vir die Christen se gemoed – Jack Canfield
Vendor: LekkerLees
R40,00 -
Hartsplan – Petronel Louw
Vendor: LekkerLees
R28,00 -
Hoe om jou lewe te verwoes voor jy 16 is – Johan Smit
Vendor: LekkerLees
R30,00 -
Die Professor En Die Beterweter – Malene Breytenbach
Vendor: LekkerLees
R28,00 -
Miss Smilla’s feeling for snow – Peter Hoeg
Vendor: LekkerLees
R45,00 -
Not In The Heart – Chris Fabry
Vendor: LekkerLees
R50,00