You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
A.D. Keet (1888–1972) was ‘n Afrikaanse digter. Hy het van die eerste minnedigte in Afrikaans geskryf. Sy eerste digbundel, Gedigte van A. D. Keet, het in 1920 verskyn. In 1931 publiseer hy Verspotte gediggies vir verspotte kinders. Verskeie van sy gedigte is in Suid-Afrika, Nederland en Vlaandere getoonset.