SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Dié kort, eenvoudige (en soms ware) verhale vertel vir kinders van God: hoe God is en hoe God wil hê ons moet leef. Stories is altyd ‘n prettige, effektiewe manier om waardes oor te dra en kinders se karakter te help bou. Elke storie sluit af met ‘n Bybelaanhaling en ‘n toepassing. Vir voorlees of selflees, in gemaklike taal.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop