SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Hier is dit nou! Riaan Cruywagen klim uit die TV-kas! Sy langverwagte outobiografie met die ware Riaan gaan elke mens laat regop sit. Gou word die leser in hierdie kostelike, gemaklike en informatiewe biografie ingetrek, sodat jy later absoluut meegevoer word deur die welkome inligting. Dit voel eintlik asof jy vir ete by die Cruywagens genooi is en jy in ‘n diep gemakstoel na daardie welluidende mooi stem sit en luister wat op ‘n boertige en gesellige manier onthou. Hy bring al vir die afgelope 47 jaar vir ons die nuus in ons huis en lyk sowaar nog presies dieselfde.
Vind uit hoekom hy die geloofwaardigste Suid-Afrikaner naas Nelson Mandela is.
In hierdie boek wys ons jou wie Riaan werklik is. ‘n Familieman wat ‘n passie het vir Afrikaans en wat mal is oor ‘n goeie grap. Hier boek gaan jou laat skater van die lag en jou hart laat warm klop na jy dit gelees het.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
- 5.00 rating from 1 review
-
Mercy – Jodi Picoult
Seller: LekkerLees
R55,00 -
Die duiwe van Botala – Engela van Rooyen
Seller: LekkerLees
R30,00 -
Die Nancy Gardiner Tuinboek
Seller: LekkerLees
R45,00 -
The Diamond Hunters – Wilbur Smith
Seller: LekkerLees
R30,00 -
Dead Famous – Ben Elton
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Romanza 3-in-1 – Madelie Human, Dina Botha, Elsa Winckler
Seller: LekkerLees
R45,00