Die duiwe van Botala – Engela van Rooyen

R30,00

Hierdie tweedehandse kopie van Die duiwe van Botala deur Engela van Rooyen is in baie goeie kondisie.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Frank Modiba bly saam met sy ma en sy suster, Katie, in Botala in ‘n huurhuis. Dan kry hulle rusie met die huiseienaar oor sy seun wat by Katie kuier. Hulle moet ‘n nuwe huis kry, maar Frank se ma word beseer in ‘n taxi-ongeluk en op die ou end moet hy sorg dat hulle geholpe raak – binne een dag!

Vendor Information