Eet vir Volgehoue Energie – Delport, Steenkamp

R50,00

A good-looking copy. Minor signs of shelf wear.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Indien jy dikwels moeg voel, is Eet vir Volgehoue Engergie vir jou bedoel. Dit is geskryf om te voorsien in ‘n baie spesifieke behoefte by Gabi en Liesbet se pasiënte vir ‘n praktese, maklike manier om koolhidrate wat stadig vrygestel word, daagliks te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is ‘n fisiologiese meting van hoe koolhidraatvoedsel bloedglukosevlakke beinvloed. Dit is ‘n baie opwindende voedingkundige hulpmiddel en die beste manier om bloedglukosevlakke te reguleer en sodoende die hele dag volgehoue energie te  hê. Hoe meer Liesbet en Gabi dit onder hul pasiënte geimplimenteer het, hoe meer het hulle besef watter voordlee dit vir hul pasiënte en hul lewe ingehou  het.

Eet vir Volgehoue Energie was ‘n topverkoper.

Vendor Information