Kinders En Die Bonatuurlike – Jennifer Toledo

R50,00

Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, SCB, 2013, Sagteband – Christelike Inslag – 208pp. ISBN 9781415324318.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 9781415324318
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Kinders en die bonatuurlike beskryf gevalle van kinders wat direk deur die hand van God geraak is. Wanneer die God van wonderwerke met volle mag sy teenwoordigheid aan ons openbaar, is daar geen twyfel aan die oorweldige genade wat vir ons almal beskikbaar is nie.

Daar is stories van genesing, van visioene, wonderwerke, profesiee, intersessie en veel meer. En alles bewys sy woorde in Markus 10:13: dat die koninkryk van God openlik beskikbaar is en waargeneem kan word deur die wat nog die kinderlikheid en onskuld het om sonder twyfel in Hom te glo.

Hierdie stories sal lesers inspireer om sy krag in hulle eie lewens te begin verstaan en te soek.

Vendor Information