SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Dit is hulle gunstelingslaapboom. Dit duur ‘n rukkie voor almal tot ruste kom, maar uiteindelik het selfs tant Skurwestert die regte mik vir haar moeë lyf. Dit is is doodstil. Die bobbejane wag vir die aandster se koms. Wie gaan die ster vanaand eerste sien?
“Daar is hy!” roep een van die jonges. Skaars het die ster verskyn of ‘n stemmetjie pleit: “Vertel vir ons ‘n storie, asseblief!” “Ja, ‘n storie, ‘n storie” weerklink dit van tak tot tak.
Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie bundel met 15 oorspronklike diereverhale net vir jou!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Gom vir jou stukkende wêreld – Jan Vermeulen
Sold by: MimiReads
R99,00 -
Drawing Book: Experiment With Light, Form, Type, Portraits & More! – Melissa Sweet
Sold by: MimiReads
R49,00 -
Leer my doen, boek 8 – Tippie trek aan
Sold by: MimiReads
R49,00 -
Gryp Terug Jou Siel – Shani Grové
Sold by: MimiReads
R60,00 -
Vrae en antwoorde vir die klaskamer: Graad 4 – 7
Sold by: MimiReads
R199,00 -
Blou Moord – François Bloemhof
Sold by: MimiReads
R179,00