SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is mal oor Vikings!
Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewend lywe ontmoet?
Hoe ontsnap hy toe ‘n Viking-vegter hom met sy swaard wil deurboor?
En hoe gaan hy ooit kan terugkom uit Parys van ‘n 1 000 jaar gelede na vandag?
Lees saam aan hierdie wegholrit van ‘n avontuur!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Sprokie-Perde: Krulkop Die Feeperdjie – Karen King
Seller: MimiReads
R69,00 -
Monsterhare – Jaco Jacobs
Seller: MimiReads
R119,00 -
I have life – Alison’s journey as told to Marianne Thamm
Seller: MimiReads
R79,00 -
SOLD OUT Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 4 Boek 7 – Tippie soek insekte
Seller: MimiReads
R39,00 -
SOLD OUT Wenke vir die klein tuin – Nancy Gardiner
Seller: MimiReads
R79,00 -
Diere Maniere: Katryn Kry ‘n Ster – Wendy Maartens
Seller: MimiReads
R79,00