SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is mal oor Vikings!
Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewend lywe ontmoet?
Hoe ontsnap hy toe ‘n Viking-vegter hom met sy swaard wil deurboor?
En hoe gaan hy ooit kan terugkom uit Parys van ‘n 1 000 jaar gelede na vandag?
Lees saam aan hierdie wegholrit van ‘n avontuur!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Vetvry – Michelle Hayward
Seller: MimiReads
R59,00 -
Sprokie-Perde: Vonkel Die Eenhoring – Karen King
Seller: MimiReads
R69,00 -
SOLD OUT Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 4 Boek 1 – Tippie se nuwe maat
Seller: MimiReads
R39,00 -
SOLD OUT Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 4 Boek 9 – Tippie verjaar
Seller: MimiReads
R39,00 -
Fitness For Life Manual – Matt Roberts
Seller: MimiReads
R199,00 -
Ben Goes To School – Zuléka Smit
Seller: MimiReads
R119,00