SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is mal oor Vikings!
Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewend lywe ontmoet?
Hoe ontsnap hy toe ‘n Viking-vegter hom met sy swaard wil deurboor?
En hoe gaan hy ooit kan terugkom uit Parys van ‘n 1 000 jaar gelede na vandag?
Lees saam aan hierdie wegholrit van ‘n avontuur!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Chicken Soup For The Scrapbooker’s Soul – Jack Canfield Et Al
Seller: MimiReads
R99,00 -
Chocolat – Joanne Harris
Seller: MimiReads
R69,00 -
Ryk Vrou – Kim Kiyosaski
Seller: MimiReads
R79,00 -
SOLD OUT Ingenieur in Opleiding
Seller: MimiReads
R119,00 -
SOLD OUT Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 3 Boek 8 – Tippie bad vir Woef
Seller: MimiReads
R39,00 -
Die Groot Aanhalingsboek – Wyse woorde vir die Christelike lewe
Seller: MimiReads
R99,00