Wêreld van Wolwe 3: Derde Mag – Fanie Viljoen

R149,00

Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer

Sagteband

195 bladsye

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB259 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 9781776354399
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Joshua Reinders se lewe is ‘n gemors.  Hy dra ‘n groot geheim rond:  Hy is ‘n weerwolf.  En sy pa is ‘n weerwolfjagter.  Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.  Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort  En hy wil die seun terughê.  Of Joshua gaan sterf.

Maar sal dit werklik gebeur?  Joshua sal om sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.  Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:

– Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?

– Hoe is sy ma werklik dood?

– Wat is die derde mag?

Vendor Information