Joshua Reinders se lewe is ‘n gemors. Hy dra ‘n groot geheim rond: Hy is ‘n weerwolf. En sy pa is ‘n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag. Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort En hy wil die seun terughê. Of Joshua gaan sterf.
Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal om sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak. Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:
– Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?