SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Joshua Reinders maak ‘n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ‘n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie …”Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom …
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Aan die oorkant – Kasha Potgieter
Seller: MimiReads
R79,00 -
God Se Snelbouler – Peter Pollock
Seller: MimiReads
R60,00 -
Sprokie-Perde: Krulkop Die FeePerdjie
Seller: MimiReads
R69,00 -
Sonskynkafee – Mariette Crafford
Seller: MimiReads
R99,00 -
Dolfie Weerwolfie: Volmaan – Paul van Loon
Seller: MimiReads
R139,00 -
Nicole en Appelliefie: Die nuwe maat – Wendy Maartens
Seller: MimiReads
R69,00