SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Vrae en antwoorde vir die klaskamer is die ideale boek vir onderwysers en ouers. Die Die Die ideale boek vir onderwysers en ouers!
Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ‘n verskeidenheid afdelings is, insluitend:
- leesbegrip
- opsomming
- advertensie
- strokiesprente
- artikel
- prent
- kritiese taalbewustheid
- luisterbegrip
- ongesiene gedig
Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskole.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Die mooiste liefde is verby – Etienne van Heerden
Vendor: MimiReads
R49,00 -

Maria’s Keepers – Sam Human
Vendor: MimiReads
R199,00 -

Chocolat – Joanne Harris
Vendor: MimiReads
R69,00










