Veergewig – Jan Vermeulen

R139,00

Hierdie kopie van Veergewig deur Jan Vermeulen is splinternuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB256 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 9780637001885
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

“Jy is nie ‘n Bekker se gat werd nie, Talia.  Hou op probeer.  Gaan hang jou bokshandskoene op.  Loop speel soos enige ordentlike meisietjie netbel of hokkie …”

Dié woorde van haar ouer broer, Hamer, het haar geruk.  Sy is nie soos hy nie.  Sy is aangeneem en daar vloei nie ‘n druppel Bekker-bloed deur haar are nie.

Dit is hoekom sy die veergewig-bokstitel in die komende kampioenskap moet wen.  As sy soos haar pa ‘n amateurkampioen kan word, sal sy haarself miskien as ‘n Bekker kan aanvaar.  Maar sy gaan teen Amber te staan kom, die klub se gunsteling.  Dis so onregverdig.  Hamer sal altyd ‘n Bekker wees, al is hy ‘n tronkvoël, maar sy moet baklei daarvoor.

As mense net kon besef hoe mislik sy haar lewe lank oor alles omtrent haarself gevoel het, totdat sy begin boks het.  En as hulle kan besef hoe belangrik die komende klubkampioenskap vir haar geword het.

 

Vendor Information