You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie Doen Wiskunde Vlak R Wiskunde-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in boek 8: Suid-Afrikaanse munte; Suid-Afrikaanse note; storiesomme; plus, minus en is gelyk aan; verdubbel en halveer