SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Vlak R Wiskunde-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in boek 4: getalbegrip 1 – 7; plus, minus en is gelyk aan; storiesomme; dae van die week; hantering van data
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
50 Beste Bybelbreinblokkies – Heidri Mittendorf
R99,00 -
Tippie doen wiskunde – Vlak R Boek 8 – Leer van rand en sent
R49,00 -
Fitness For Life Manual – Matt Roberts
R199,00 -
Boeresjiek: Kuierkos Uit ‘n Plaaskombuis – Nicky Brecher
R99,00 -
Stink Sokkies – Jaco Jacobs
R99,00 -
The lost boy – Dave Pelzer
R89,00