SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
- You cannot add that amount to the cart — we have 1 in stock and you already have 1 in your cart. View cart
Description
Tippie doen wiskunde is ‘n unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.
Tippie doen wiskunde vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit ‘n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulum-uitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.
Kernkonsepte in boek 9:
– Getalbegrip 1 – 100
– Suid-Afrikaanse geld
– Verhoudings
– Pret met ‘n sakrekenaar
– Plekwaarde
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads