Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 1 – Ontdek In Die Oerwoud

R59,00

Hierdie kopie van Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 1 – Ontdek In Die Oerwoud is splinternuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB376 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 9780637004848
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Tippie doen wiskunde is ‘n unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.

Die breë uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Tippie doen wiskunde vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit ‘n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in.  Duidelike vordering sowel as kurrikulum-uitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

Kernkonsepte in boek 1:

– Getalbegrip 1 – 20

– Hersiening en basislynassessering vir graad 2 wiskundige geletterdheid

 

Vendor Information