Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boek.
Die breë uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.