Hierdie Graad 10 Lewenswetenskappe 3in1 studiegids stel jou in staat om die basiese konsepte van die Graad 10-kurrikulum te verstaan en vorm ‘n stewige basis vir sukses in Graad 11 en 12. Die vakinhoud is in logiese maklik verstaanbare eenhede en afdelings georganiseer, wat die kurrikuluminhoud vereenvoudig.
Sleutelkenmerke:
Omvattende, leerdervriendelike notas per module
Noukeurig uitgesoekte gegradeerde vrae en antwoorde per module
Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
Duidelike diagramme ter verduideliking
Nuutste, relevante vakinhoud
Hierdie studiegids sal jou begrip van Lewenswetenskappe stimuleer en, soos jy deur die vakinhoud werk, jou eksamenprestasie verbeter.
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.