SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Suid-Afrikaanse Huisplanne bied ‘n puik versameling planne vir gesins- en vakansiehuise wat van 50 vierkante meter to meer as 200 vierkante meter strek. Alle planne is ontwerp deur Suid Afrikaanse argitekte, en neem dus plaaslike vereistes in ag. Elke kernplan het interessante en aantreklike ontwerpmoontlikhede wat in perspektief geillustreer is, sowel as aanbou-opsies wat jou in staat stel om ‘n ontwerp te kies of aan te pas wat in jou behoeftes voorsien. ‘n Bondige inleiding bied nuttige raad en riglyne oor die keuse van erft, die Posisie van jou huis en ander bou-oorwegings.
Vendor Information
- Store Name: Chapter_One
- Vendor: Chapter_One
- 5.00 rating from 1 review
-
Lacey’s Way – Madeline Baker
Vendor: Chapter_One
R12,50 -
‘n Skrywer By Sonsopkoms: Hennie Aucamp 70 – Lucas Malan
Vendor: Chapter_One
R125,00 -
Lunenburg – Keith Baker
Vendor: Chapter_One
R18,75 -
Donkerwerk Is Konkelwerk – Adriaan Jordaan
Vendor: Chapter_One
R25,00 -
Father Of The Rain – Lily King
Vendor: Chapter_One
R25,00 -
The God Hater – Bill Myers
Vendor: Chapter_One
R25,00