You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
C.J. Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans. Kom geniet sy wyshede en spitsvondighede, die beste van sy spreuke byeengebring deur J.A. Scannell in vyf afdelings: “Liefde en vriendskap, “Vlyt en loon”, “Waardes en waagmoed”, “Wysheid en kennis” en “Leierskap”. – Goodreads