SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Spel van die liefde is ‘n boeiende liefdesroman deur ‘n bedrewe verteller, Aletta Reitz.
‘n Mens het nie altyd beheer oor die rol wat jy in die lewe moet speel nie. Soms word dit deur omstandighede aan jou opgedwing, troos Hugo de Villiers vir Anneke Oosthuizen toe sy as bloedjong bruidjie ontdek watter klug sy moet help vertolk in die groot, swierige huis wat haar man vir haar gekoop het. Genadiglik gee die tyd ‘n dowwe patina aan die glans wat sy so verafsku en word haar hart heel voor die letsel te groot is.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-

Klank Van Die Kastanjette – Ela Spence
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -

The Mageborn Traitor Exiles Volume Two – Melanie Rawn
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

Kondensmelk – Christien Neser
Vendor: Mel's book shack
R60,00 -

Verworpe Silwer – Ena Murray
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

Introduction To Business Management – Cronjé, Du Toit, Motlatla
Vendor: Mel's book shack
R100,00









